Ons almal weet hoe veelsydig hout kan wees wanneer dit by argitektuur kom, maar moenie hierdie natuurlike materiaal onderskat met binnenshuise ontwerp nie – bykans enige meubel en/of dekorstuk van hout kan net so indrukwekkend wees, en dan praat ons nie eers van hoe pragtig hulle by enige styl (van modern en rustiek tot klassiek en Skandinawiese) kan inpas nie.
So, van deure en stoele tot rakke en kombuiseilande, kom ons bekyk 20 treffende voorbeelde van houtmeubels binne die huis…